Categories

S.Africa: Orania: Orania së Nuwe Tuisleerdiens

WARNING: This is Version 1 of my old archive, so Photos will NOT work and many links will NOT work. But you can find articles by searching on the Titles. There is a lot of information in this archive. Use the SEARCH BAR at the top right. Prior to December 2012; I was a pro-Christian type of Conservative. I was unaware of the mass of Jewish lies in history, especially the lies regarding WW2 and Hitler. So in here you will find pro-Jewish and pro-Israel material. I was definitely WRONG about the Boeremag and Janusz Walus. They were for real.

Original Post Date: 2010-07-10 Time: 11:00:18  Posted By: JanOlifant

[Dis wonderlik om te sien dat Orania die idee van onafhanklikheid in onderwys invoer. Die staat skole en kurrikulum het in die laaste paar jaar baie agter uit gegaan met standaarde wat verlaag is. As U will h(235)ë U kinders moet ‘n ordentlike onderwys agter hul h(235)ë, dan is hierdie projek van Orania ‘n moet! Janolifant]

Die Orania Akademie bied nou leer.net afstandsonderrig, of interaktiewe afstandsleer vir tuisskoolleerders van graad 10-12. Die program is gekoppel aan Volkskool Orania en bied studiemateriaal van ‘n ho(235)ë standaard, ‘n matriekkwalifikasie wat internasionaal erken word en deurlopende telefoniese en internetonder-steuning.

Vir meer inligting skakel gerus vir Retha Everson by 073 134 9671 of skryf aan haar by [email protected].

Die goeie nuus is dat Orania Beweginglede 5% afslag ontvang op studiegeld!

Source: http://www.orania.co.za