Categories

S.Africa: Orania: Afrikanerjeug neem self verantwoordelikheid

WARNING: This is Version 1 of my old archive, so Photos will NOT work and many links will NOT work. But you can find articles by searching on the Titles. There is a lot of information in this archive. Use the SEARCH BAR at the top right. Prior to December 2012; I was a pro-Christian type of Conservative. I was unaware of the mass of Jewish lies in history, especially the lies regarding WW2 and Hitler. So in here you will find pro-Jewish and pro-Israel material. I was definitely WRONG about the Boeremag and Janusz Walus. They were for real.

Original Post Date: 2010-07-10 Time: 11:00:18  Posted By: JanOlifant

Die gesegde Elke geslag neem verantwoordelikheid vir sy eie tyd het ook by die Afrikanerjeug inslag gevind. Hulle wil inspraak hê in en medeverantwoordelik wees vir hulle toekoms.

Daar is reeds geruime tyd ‘n behoefte aan ‘n organisasie waarby jong Afrikaners kan inskakel om in ‘n groter mate by Orania betrokke te wees. Verskeie samesprekings het reeds plaasgevind en die jonges het besluit om amptelik op 25 September die Orania Jeugbeweging te stig. ‘n Groot konferensie met die tema Selfverantwoordelikheid vir selfbeskikking word van 25 tot 27 September vir belangstellende jongmense op Orania gere(235)ël.

Die doel van die konferensie is om jong Afrikaners die geleentheid te gee om meer betrokke te raak by die beplanning van hulle eie toekoms op ekonomiese, sosiale en politieke gebied en sodoende ‘n omgewing te kan skep waarin hulle hulle Afrikanerkultuur en -tradisies in Afrikaans kan uitleef.

Tydens die Orania Jeugbewegingkonferensie gaan wyses bespreek word waarop die jeug ook by die ideaal van groeiende selfbeskikking betrokke kan raak. Sprekers sal onder meer die leierskap van Orania insluit, maar die jongmense sal ruim tyd gegun word om self aan die woord te wees.

Busse word gere(235)ël om jongmense vir die konferensie van Pretoria na Orania te vervoer en sal ook mense langs die pad kan oplaai. Skakel vir Jaco Kleynhans by 083 324 5631 vir meer inligting of stuur ‘n e-pos aan [email protected].

Source: http://www.orania.co.za