Categories

S.Africa: Orania: Orania en die Burgervergadering

WARNING: This is Version 1 of my old archive, so Photos will NOT work and many links will NOT work. But you can find articles by searching on the Titles. There is a lot of information in this archive. Use the SEARCH BAR at the top right. Prior to December 2012; I was a pro-Christian type of Conservative. I was unaware of the mass of Jewish lies in history, especially the lies regarding WW2 and Hitler. So in here you will find pro-Jewish and pro-Israel material. I was definitely WRONG about the Boeremag and Janusz Walus. They were for real.

Original Post Date: 2010-07-10 Time: 10:00:19  Posted By: JanOlifant

Die Burgervergadering is ‘n belangrike afspraak wat die Orania Beweging een maal per jaar nakom om aan Orania Beweging-lede, uitwoners en belangstellendes terugvoer te gee oor die werksaamhede van die Beweging oor die afgelope jaar. Ons bied graag die geleentheid aan lede en vriende om te kom saamgesels en hulle mening te lug.

Daar word ook oor finansi(235)ële sake verslag gedoen. Die gevestigde gebruik is dat mnr Carel
Boshoff (iv), President, die inleiding van die vergadering waarneem en dat mnr Frans de Klerk, die Uitvoerende Hoof van die Orania Beweging, die Jaarverslag voorhou.

Die gebruik is verder gevestig dat sprekers uitgenooi word om oor aktuele sake verslag te doen, veral oor sake wat die ontwikkelingsrigting vir Orania sal aandui. Mnr Flip Buys, Uitvoerende Hoof van Solidariteit en voorsitter van die Afrikaner Burgerlike Netwerk (ABN) en prof Andr(233)é Duvenage sal vanjaar as gassprekers optree. Prof Duvenhage konsentreer tans op ʼn scenario-projek oor die toekoms van die Afrikaner op pad na 2020.

Re(235)ël asseblief vroegtydig om hierdie belangrike geleentheid by te woon. Dit vind plaas op Saterdag 7 Augustus 2010 in die Gemeenskap-saal van Orania. Op Sondagoggend 8 Augustus vind daar ‘n gesamentlike erediens in die Gemeenskapsaal plaas.

Registrasiegeld: R100.00 per persoon.
Lede van die Orania Beweging registreer teen R50.00 per persoon.

Bevestig asseblief nie later nie as 30 Julie 2010 indien u die vergadering wil bywoon.

Vir meer inligting skakel die Orania Beweging by 053 2070062 of stuur ‘n e-pos aan
mailto:[email protected]

Source: http://www.orania.co.za