WARNING: This is Version 1 of my old archive, so Photos will NOT work and many links will NOT work. But you can find articles by searching on the Titles. There is a lot of information in this archive. Use the SEARCH BAR at the top right. Prior to December 2012; I was a pro-Christian type of Conservative. I was unaware of the mass of Jewish lies in history, especially the lies regarding WW2 and Hitler. So in here you will find pro-Jewish and pro-Israel material. I was definitely WRONG about the Boeremag and Janusz Walus. They were for real.
Original Post Date: 2011-01-17 Time: 05:00:04 Posted By: Grazy
No meat was removed from the cows and no indication that they were killed first. The front legs were broken, a rope mark around the neck and it happen in the middle of each month with the change of the moon. 4 Bonsmara cattle of mr. Dirk Pretorius was killed in this way. The cow die of pain, after the right eye was removed, the contens of the small intestine was removed, apiece of skin 1×0.5 meter was removed, the udder was removed, and the genital parts where removed.
2011-01-15 05:00
'n PRAKTYK waar beeste o(235)ënskynlik gemartel word terwyl liggaamsdele soos uiers en geslagsdele af- en uitgesny word terwyl hulle lewe, is met afgryse deur boere by Bultfontein begroet.
Die vermoede is dat die martelwerk deur sangomas vir moetie uitgevoer word. Di(233)é grusame praktyke het ook die afgelope drie maande elke keer met maansverandering voorgekom, is gesê.
Minstens vier Bonsmara-beeste van mnr. Dirk Pretorius is reeds op Damhoek tussen Bultfontein en Wesselsbron s(243)ó vrekgemaak. Die beeste wei langs 'n grondpad, maar is ver van enige dorp.
“Hulle gebruik geen vleis nie, maar los die dier net so. Ek kan nog verstaan as hulle 'n boud en 'n blad afsny, maar hierdie is veel erger as vleisdiefstal,” het Pretorius aan Volksblad gesê.
“Dit gebeur elke keer in die middel van die maand met maansverandering. Ek weet nie hoekom hul visier op ons gestel is nie. Hier is dalk 'n inisiasieskool of 'n sangoma aan die werk.”
Pretorius sê die slagters sny net die liggaamsdele “af en uit”.
Een van die beeste was 'n kalf.
“Hulle vrek dan van pyn.”
Dr. Santjie Pieterse, 'n veearts hier, het die praktyk beaam kort nadat sy gister 'n outopsie op die jongste koei gedoen het wat gemartel is en toe gelos is om te vrek.
Sy het gesê die bees se regteroog is uitgesteek en daar is probeer om die ander oog ook te verwyder. Albei voorbene is gebreek en daar is toumerke om die dier se nek.
Die buik is oopgesny en die kleinpens se inhoud is verwyder.
Dan is 'n reghoekige stuk vel van 'n meter by 'n halwe meter onder op die buik uitgesny.
Die hele uier is afgesny en die geslagsdele onder die stert is uitgesny.
Op die vraag of die koei reeds vrek was toe die slagwerk gedoen is, het sy gesê: “Dit is baie moeilik om te antwoord – maar ek sou sê nee. Hier is geen messteek in die hart nie en 'n slagaar is ook nie afgesny nie. Na my mening het die dier gelê totdat sy vrek is. Sy is basies van pyn en lyding dood.”
Pieterse het gesê sy het nog nooit vantevore s(243)ó iets gesien nie. Sy weet nie of dit vir moetie gedoen is of uit wraak nie. Maar as dit uit wraak gedoen is, sou die keel afgesny gewees het.
“Hierdie is baie spesifiek. Dit is baie skrikwekkend.”
Mnr. Herman Meiring, streekverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL), het die voorvalle reeds gister by VL se veiligheidsafdeling aangegee.
Die vermoede is dat die beeste se gal ook verwyder word.
Source: http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Sangomas-sny-dele-glo-lewend-af-vir-moetie-20110115