WARNING: This is Version 1 of my old archive, so Photos will NOT work and many links will NOT work. But you can find articles by searching on the Titles. There is a lot of information in this archive. Use the SEARCH BAR at the top right. Prior to December 2012; I was a pro-Christian type of Conservative. I was unaware of the mass of Jewish lies in history, especially the lies regarding WW2 and Hitler. So in here you will find pro-Jewish and pro-Israel material. I was definitely WRONG about the Boeremag and Janusz Walus. They were for real.
Original Post Date: 2011-01-17 Time: 05:00:04 Posted By: Grazy
A neat school child asked for work, 72 year old lady alowed him on the premesis. He disapeared and she whent into the home to read a book.
The child (Must be black)attacked her with two steak knives demanding money.
She could press the panic button and the child fled. She warn people not to trust anybody, not even a child with a nice open face in neat school clothes.
2011-01-17 02:10
Jana van der Merwe
Mev. Alette de Beer (72) van Waterbron, Bloemfontein, se waarskuwing aan mense is dat jy n(237)í(233)émand van die straat af werk gee nie, nie eens 'n netjiese skoolkind nie.
De Beer word in die Bloemfontein-Medi-Clinic vir meswonde oor haar lyf heen behandel. Sy is Saterdagoggend in haar huis deur 'n jong seun met steakmesse uit haar kombuis – een in elkeen hand – aangeval.
Die vrou, wat steeds 'n haarkappersalon op haar hoewe bedryf, is sowat ses keer in onder meer haar kop, linkerkuit, regterarm en linkerskouer gesteek. Haar talle wonde moes onder narkose geheg word.
De Beer vertel die oopgesig-tienerseun, wat netjies in 'n grys langbroek, ligte langmouhemp en oortrektrui geklee was, het by haar hoewe aangekom op soek na 'n los werkie.
Sy het ingestem en na die motorhuis geloop om vir hom tuingereedskap te gaan haal.
“Hy moes intussen in die huis ingesluip het, want toe ek terugkom, was hy skoonveld. Die grawe wat ek reeds vir hom gegee het, het teen die muur gestaan. Ek het maar gedink die mannetjie het seker koue voete gekry.”
De Beer is hierna in haar huis in waar sy in die slaapkamer verder aan haar boek gaan lees het.
Toe sy weer sien, was hy in haar kamer met 'n mes in elke hand. Hy wou geld hê – R300.
De Beer vermoed die R300 wat langs haar bed op die kassie was, was toe reeds weg.
Sy het met alle mag terugbaklei terwyl hy haar aanhoudend met die messe probeer steek het.
'n Bebloede De Beer het dit eindelik reggekry om die paniekknoppie te druk.
“'n Mens kon sien dit was moontlik die eerste keer dat hy so iets doen. Met die geraas van die alarm het hy verbouereerd geraak en ek kon wegkom.”
De Beer het met haar eie motor tot by 'n buurman, mnr. Etienne van Vuuren, gery. Haar skoonseun, mnr. Johan van der Walt, het haar op pad hospitaal toe by Van Vuuren gekry en haar van daar hospitaal toe gebring.
Die ma van drie dogters en ouma van ses kleinkinders vertel dat in 38 jaar, waarvan sy 23 jaar alleen op die hoewe bly, het s(243)ó iets haar nog nooit oorgekom nie.
“Mense moet weet jy kan niemand vertrou nie, nie eens iemand wat lyk soos 'n onskuldige skoolkind nie. Mense moet hul deure gesluit hou.”
Lt.kol. Annelie Wrensch, polisiewoordvoerder, sê niemand is nog aangekeer nie. 'n Saak van huisroof en poging tot moord word deur die polisie se eenheid teen organiseerde misdaad ondersoek.
– Volksblad
Source: http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Bejaarde-waarsku-na-mesaanval-deur-skoolkind-20110117