Categories

Orania: Uitnodiging na 22ste Jaarlikse Burgervergadering in Orania

WARNING: This is Version 1 of my old archive, so Photos will NOT work and many links will NOT work. But you can find articles by searching on the Titles. There is a lot of information in this archive. Use the SEARCH BAR at the top right. Prior to December 2012; I was a pro-Christian type of Conservative. I was unaware of the mass of Jewish lies in history, especially the lies regarding WW2 and Hitler. So in here you will find pro-Jewish and pro-Israel material. I was definitely WRONG about the Boeremag and Janusz Walus. They were for real.

Original Post Date: 2010-08-03 Time: 10:00:02  Posted By: JanOlifant

Dit is ‘n voorreg om vir twee en twintig jaar lank by ‘n projek betrokke te kan wees. Dit is nog ‘n groter voorreg as die projek van krag tot krag gaan en al hoe meer sukses begin behaal. Daarom is dit vir ons baie aangenaam om alle Orania Beweging-lede en belangstellendes uit te nooi na die twee en twintigste jaarlikse Burgervergadering op Orania op Saterdag 7 Augustus 2010 in die Gemeenskapsaal van Orania. Registrasie begin reeds om 08:30.

U gesin en vriende is hartlik welkom om ook die verrigtinge by te woon en te luister as daar verslag gedoen word oor die werksaamhede van die Orania Beweging vir die afgelope jaar.

Die President van die Orania Beweging, mnr Carel Boshoff (iv) sal die inleiding hanteer en mnr Frans de Klerk, Uitvoerende Hoof, sal die Jaarverslag vir 2009 voorhou. Daarin doen hy verslag oor die werksaamhede en die finansi(235)ële stand van die Orania Beweging

Orania raak toenemend ‘n deelnemer aan hoofstroompolitiek en is ook betrokke by die Afrikaanse Burgerlike Netwerk (ABN). Ons twee uiters bekwame sprekers by vanjaar se Burgervergadering is mnr Flip Buys, voorsitter van die ABN en prof Andr(233)é Duvenage, Navorsingsdirekteur aan die Noordwes Universiteit met die fokusarea: Sosiale Transformasie.

Prof Duvenage is tans besig met scenariobeplanning t.o.v die toekoms van Afrikaners in Suid-Afrika.

Dit het reeds tradisie geword dat ons die Burgervergadering afsluit met ‘n gesamentlike erediens. U word hartlik uitgenooi om die erediens Sondagoggend in die Gemeenskapsaal by te woon. Die diens sal gelei word deur prof Callie Coetzee van die Potchefstroomse Teologiese skool.

Beskou die bywoning van die Burgervergadering gerus as ‘n geleentheid om Orania en sy inwoners ‘n bietjie beter te leer ken. ‘n Akkommodasielys is op aanvraag beskikbaar by die kantoor van die Orania Beweging of vra ‘n elektroniese lys aan by:
[email protected]

Ons wil u graag by hierdie vlagskipgeleentheid ontmoet!

Registrasiefooi:
R100.00 per persoon
R50.00 per persoon vir lede van die Orania Beweging

RSVP:
Bevestig u bywoning asseblief nie later nie as Vrydag 30 Junie 2010 by 053 2070 062 of stuur 'n e-pos na [email protected].

Program

Saterdag 7 Augustus 2010
Orania Gemeenskapsaal

08:30 Registrasie en koffie

09:00 Opening – Mnr. Ebert Terblanche

09:15 Inleiding deur die President van die Orania Beweging – Mnr. Carel Boshoff (iv)

09:40 Goedkeuring van die notule van 8 Augustus 2009

09:45 Orania Bewegingstrategie en werksaamhede, jaarverslag, finansi(235)ële state en die pad vorentoe – Mnr. Frans de Klerk

10:30 Tee

11:00 Scenariobeplanning deur die Afrikaner Burgerlike Netwerk: Motivering vir die daarstel van ‘n Afrikanertoekomsblik – Mnr. Flip Buys

12:00 Vordering met die proses van scenariobeplanning en ‘n ontleding van die Suid-Afrikaanse politieke omgewing – Prof. Andr(233)é Duvenhage

13:00 Afsluiting

Sondag 8 Augustus 2010
Orania Gemeenskapsaal

10:00 Gesamentlike erediens – Prof. Callie Coetzee
Kollekte ten bate van die Helpsaamfonds
Tee en koffie sal na afloop van die diens bedien word.

Source: http://www.orania.co.za