Categories

S. Africa: Hulle Kom Vir JOU Vuurwapen

WARNING: This is Version 1 of my old archive, so Photos will NOT work and many links will NOT work. But you can find articles by searching on the Titles. There is a lot of information in this archive. Use the SEARCH BAR at the top right. Prior to December 2012; I was a pro-Christian type of Conservative. I was unaware of the mass of Jewish lies in history, especially the lies regarding WW2 and Hitler. So in here you will find pro-Jewish and pro-Israel material. I was definitely WRONG about the Boeremag and Janusz Walus. They were for real.

Original Post Date: 2010-04-11 Time: 07:00:01  Posted By: JanOlifant

UITSTEL VAN HOFSAAK TUSSEN SAJWV EN DIE MINSITER VAN POLISIE
Op 1 Julie 2004 tree die nuwe Wet op die Beheer van Vuurwapens (Wet 60 van 2000), in werking.

Die Wet vereis die herlisensi(235)ëring van alle vuurwapens wat in terme van Wet 75 van 1969 gelisensie(235)ër was en maak voorsiening vir oorgangsmaatre(235)ëls om die proses waarvolgens 1969 lisensies in terme van die 2000 Wet heruitgereik sou word, te orden. Hierdie oorgangsmaatre(235)ëls verstryk uiteindelik op 30 Junie 2009.

Op 24 Junie 2009 verkry die SAJWV egter 'n tussentydse hofbevel van die Hooggeregshof waarvolgens die regte van lisensiehouers volgens die vorige Vuurwapenwet (Wet 75 van 1969) (die sogenaamde groenlisensies), wettig geag word totdat die hof formeel beslis het in die hoofhofsaak tussen SAJWV en die Minister van Polisie. Die datum vir die verhoor van die hoofhofsaak word op 29 Maart 2010 vasgestel.

Op 11 Januarie 2010 kondig die Minister van Polisie 'n amnestie-periode aan wat strek tot 11 April 2010, waartydens onwettige vuurwapens wat in mense se besit is en waarvoor hulle geen lisensies besit nie, by die SAPD ingehandig kan word.

Hierdie amnestie-periode het nie betrekking op die hofgeding tussen SAJWV en die Minister van Polisie nie en daarom raak dit nie besitters van die “groenlisensies” nie.
Die houers van “groenlisensies” beskik dus op grond van die hooggeregshof se tussentydse bevel van 24 Junie 2009 oor 'n wettige en geldige lisensie en hoef nie aan die einde van die amnestie (11 April 2010) hulle vuurwapens by die SAPD in te handig, soos daar deur sommiges beweer word nie.

SAJWV het die aankondiging van die amnestie deur die Minsiter van Polisie gesteun ten einde wettige vuurwapenbesit in Suid Afrika te bewerkstellig.
Gedurende Februarie 2010 word SAJWV deur die regsverteenwoordigers van die Minister van Polisie genader om gesprek te voer oor die uitstel van die hofsaak wat op 29 Maart 2010 moet plaasvind en om die moontlikhede van 'n skikking te bespreek.

Die verhoor wat op 29 Maart 2010 sou plaasvind is uitgestel tot 'n latere datum hangende die uitkoms van samesprekings tussen die regsverteenwoordigers van SAJWV en van die Minister van Polisie.

Alhoewel die amnestie-periode wat vir die inhandiging van onwettige vuurwapens afgekondig is op 11 April 2010 verstryk en dit nie houers van “groenlisensies” be(239)ïnvloed nie, het die Minister van Polisie wel vir houers van “groenlisensies” wat nie die voorskrifte van die hernuwingsproses van die 2000 Wet nagekom het nie, uitgenooi om gedurende di(233)é amnestie-periode aansoek te doen vir nuwe lisensies vir daardie vuurwapens waarvoor nie voor 30 Junie 2009 vir hernuwing van lisensies aansoek gedoen was nie. In effek was die periode vir hernuwing dus verleng alhoewel dit in 'n ander “gedaante” afgehandel word (per aansoek vir 'n nuwe vuurwapenlisensie).

Houers van “groenlisensies” se wettige status is uitsluitlik afhanklik van die uitspraak van die hoofhofsaak wat steeds tussen SAJWV en die Minister van Polisie hangig is, en wat nog moet kom na voltrekking van onderhandelinge tussen die gemelde regspanne.

SAJWV sal sy lede en die publiek volledig hieroor inlig.
Kontak:
Danie Venter – 012-808-9300
Krappies Els – 012-808-9300