WARNING: This is Version 1 of my old archive, so Photos will NOT work and many links will NOT work. But you can find articles by searching on the Titles. There is a lot of information in this archive. Use the SEARCH BAR at the top right. Prior to December 2012; I was a pro-Christian type of Conservative. I was unaware of the mass of Jewish lies in history, especially the lies regarding WW2 and Hitler. So in here you will find pro-Jewish and pro-Israel material. I was definitely WRONG about the Boeremag and Janusz Walus. They were for real.
Original Post Date: 2005-12-15 Posted By: Jan
From the News Archives of: WWW.AfricanCrisis.Org
Date & Time Posted: 12/15/2005
FW de Klerk supports campaign for “more balanced BEE policy”
=”VBSCRIPT”%>
From the News Archives of: WWW.AfricanCrisis.Org
Date & Time Posted: 12/15/2005
FW de Klerk supports campaign for “more balanced BEE policy”
[I think former Pres De Klerk is surprised at just how far the ANC is taking things. On the other hand, this is exactly what I expected. Give an inch and they’ll take a mile. And it won’t stop. They’re out to screw us, and whatever they take, they’re NOT giving back to us. If we want anything, we’ll have to struggle and FIGHT for it one day. Jan] FW de Klerk supports campaign for “more balanced” Black Economic Empowerment policies… – Following is the press release from the trade union Solidarity (in that beautiful language, Afrikaans) announcing that ex-President and Nobel Peace Laureate Frederick W de Klerk and all the major ‘Broederbond’ organisations are sending a multiracial delegation on a foreign junket in January 2006 in a bid to convince the United Nations, American labour organisations and the US news media to campaign for a ‘more reasonable balance’ in Mbeki’s now so devastating black economic empowerment policies. These policies now bar the vast majority of the usually better-educated Afrikaners, Afrikaans-speaking people of colour and a large number of Asian-South Africans from the entire South African labour market and within a decade, have plunged some 450,000 of the country’s 3-million Afrikaners into permanent poverty and homelessness. Mbeki’s BEE is also creating a massive brain-drain from South Africa by the country’s top scientists, medical personnel, engineers, civic experts and educationists. Afvaardiging soek buitelandse steun oor regstelaksie Die groep bestaan onder andere uit die vakbond Solidariteit, die FAK, die FW de Klerk Stigting, die Afrikanerbond, die Afrikaanse Handelsinstituut, die ATKV, die Voortrekkers en die Regslui vir Afrikaans. Die afvaardiging na Europa en die VSA vertrek einde Januarie 2006. Vroee(171)«r is bekend gemaak dat talle bekende Suid-Afrikaners insluitende (152)n groep kabinetsministers hulle steun vir die idee van (152)n Goeie Praktykskode gegee het. Twee van die belangrikste besoekpunte van die afvaardiging gaan die Internasionale Arbeidsorganisasie (IAO) en die Verenigde Nasies (VN) wees. Volgens beide die internasionale organisasies se definisies van regstellende aksie moet regstellende aksie tydelik wees en met die oog om benadeling reg te stel. Ons mening is dus dat die Suid-Afrikaanse model van regstellende aksie teen die internasionale konsensus is. Die kwessies sal met beide internasionale liggame opgeneem word. Daar word ook beplan om met verskeie Europese vakbonde en politieke instellings oor regstellende aksie in Suid-Afrika te praat, het Hermann gese(170)ª. Die grootste deel van die toer gaan egter (152)n besoek aan die VSA wees. (152)n Uitstalling oor regstellende aksie in Suid-Afrika gaan by een van die grootste politieke saamtrekke in die VSA gehou word. Meer as 4000 van Amerika se voorste politici, akademici, politieke kommentators en dinkskrums gaan die geleentheid bywoon. Solidariteit het ook reeds besoeke met verskeie Amerikaanse senators aan die Republikeinse en Demokratiese kampe bevestig. Heelwat media-instellings gaan ook deur die afvaardiginging besoek word. Onder hulle tel die Washington Post, die New York Times en televisie kanale soos FOX News en CNN. Daar word ook beplan om akademiese lesings by verskeie akademiese instellings en dinkskrums te hou. Volgens Hermann het die besoek (152)n drieledige doel. Die feit is dat Amerikaanse skrywers tans die debat oor regstellende aksie in die we(170)ªreld bepaal. Bykans alles wat oor regstellende aksie in die we(170)ªreld gepubliseer word, word in die VSA gepubliseer. Ons wil Suid-Afrika deel van hierdie debat kry. Die internasionale besoek sluit egter nie die pogings om (152)n Goeie Praktykskode in Suid-Afrika te ontwikkel uit nie. Die Forum vir (152)n Goeie Praktykskode het ook besluit dat (152)n konferensie op 24 Mei 2006 gehou gaan word waartydens die finale Kode aanvaar sal word. Na die konferensie gaan maatskappye gevra word om die Kode te implementeer. Intussen gaan (152)n akademiese konferensie oor die Kode in April 2006 gehou word. Die forum sal ook ander minderheidsgemeenskappe werf vir die veldtog, soos die Bruin- en Indie(171)«rgemeenskappe en gestremdes. Dirk Hermann Source: Solidarity Trade Union |
|
<%
HitBoxPage(“NewsView_6861_FW_de_Klerk_supports_campaign_for_”more_”)
%>