WARNING: This is Version 1 of my old archive, so Photos will NOT work and many links will NOT work. But you can find articles by searching on the Titles. There is a lot of information in this archive. Use the SEARCH BAR at the top right. Prior to December 2012; I was a pro-Christian type of Conservative. I was unaware of the mass of Jewish lies in history, especially the lies regarding WW2 and Hitler. So in here you will find pro-Jewish and pro-Israel material. I was definitely WRONG about the Boeremag and Janusz Walus. They were for real.
Original Post Date: 2007-12-04 Time: 00:00:00 Posted By: JoAn
Date: Monday, December 3, 2007
Datum:Maandag, 3 Desember 2007
PG16/1/07/39
FARM MURDERS AND ATTACKS ARE CONTINUING
Irrespective of the eleven incidents reported by TAU SA’s Northern region
during November 2007 and the first few days of December, TAU SA is aware of
the fact that similar bloody attacks occur in other regions within the
country. If the tendency in the Limpopo Province where almost as many
attacks occurred within one month as in the first six months of the year be
applicable to other provinces, a dangerous festive period is at hand.
Mr Paul van der Walt, President of TAU SA, voiced the union’s serious
concern about the increase in violent crime. As in the past, the levels of
physical abuse and cold bloodedness of the attackers, seems to be unique to
cases involving farm dwellers. This indicates increased intolerance and
revenge.
Mr Van der Walt said he was aware of the leadership issue within the ANC and
the implications thereof prior to the congress in Pietersburg. Until such
time as the contrary is proved, the union cannot come to any other
conclusion that the standard of policing and the increasing arrogance with
which crimes are committed, are indicators of our times. What boggles the
mind, is the continued efforts by some police station commanders to do all
in their power to prevent farmers from securing their own places of
residence and work. Irrespective of assurances given during recent
discussions with the SAPS at national level, it seems as if these
undertakings are not honoured.
Mr Van der Walt emphasized that that members of TAU SA responded favourably
to president Mbeki as well as the Minister of Safety and Security’s calls to
participate actively in safeguarding residences and places of work. TAU SA
will therefore continue to protect lives, property and interests of its
members with the means available. Consequently farm guards and farmers are
requested to participate actively in efforts to safeguard lives and property
in rural areas.
PLAASMOORDE EN -AANVALLE DUUR VOORT
Benewens die elf insidente gedurende November 2007 sowel as die eerste paar
dae van Desember wat in TLU SA se Noord Streek gerapporteer is, is TLU SA
ook bewus van soortgelyke wrede aanvalle in ander dele van die land. Sou
die tendens in die Limpopo Provinsie waar daar in een maand bykanssoveel aanvalle as die eerste helfte van die jaar was, ook elders in ander
provinsies van toepassing wees, wag daar ‘n onveilige periode gedurende die
Kersgety.
Mnr Paul van der Walt, President van TLU SA het die unie se ernstige kommer
uitgespreek oor die ooglopende toename in gewelddadige misdaad. Soos in die
verlede blyk die vlakke van mishandeling en die bloeddorstigheid van
aanvallers, uniek te wees in gevalle waar plaasbewoners geteiken word. Dit
dui op toenemende onverdraagsaamheid en weerwraak.
Mnr Van der Walt sê die unie is bewus van die leierskapstryd binne die ANC
en die gevolge daarvan op die aanloop tot die komende kongres in
Pietersburg. Tot tyd en wyl die teendeel bewys word, kan die unie tot geen
ander gevolgtrekking kom dat die standaard van polisi(235)ëring en die toenemende
arrogansie waarmee geweldsmisdaad uitgevoer word, tekenend van die tyd is.
Wat egter die verstand te bowe gaan is voortgesette pogings deur sommige
polisiestasies se kommissarisse om o(235)ënskynlik alles moontlik te doen om die
inisiatiewe deur boere om hul woon- en werksgebiede te beveilig, in die
wiele te ry. Ondanks versekerings tydens onlangse gesprekke met die SAPD op
nasionale vlak, blyk dit dat ondernemings wat gegee is, nie gerespekteer
word nie.
Mnr Van der Walt het beklemtoon dat lede van TLU SA positief reageer op die
oproepe van beide president Mbeki en die Minister van Veiligheid en
Sekuriteit om aktief deel te neem om woon- en werksgebiede te beveilig. TLU
SA sal dus voortgaan om die lewens, eiendom en belange van lede te beskerm
met die vermo(235)ëns tot sy beskikking. Gevolglik doen hy ‘n beroep op
plaaswagte en boere om met nougesetheid om te sien na die veiligheid van
lewe en eiendom in die landelike gebiede.
Source: Transvaal Agricultural Union
Source: http://www.tlu.co.za