WARNING: This is Version 1 of my old archive, so Photos will NOT work and many links will NOT work. But you can find articles by searching on the Titles. There is a lot of information in this archive. Use the SEARCH BAR at the top right. Prior to December 2012; I was a pro-Christian type of Conservative. I was unaware of the mass of Jewish lies in history, especially the lies regarding WW2 and Hitler. So in here you will find pro-Jewish and pro-Israel material. I was definitely WRONG about the Boeremag and Janusz Walus. They were for real.
Original Post Date: 2007-02-06 Posted By: Jan
From the News Archives of: WWW.AfricanCrisis.Org
Date & Time Posted: 2/6/2007
[Afrikaans] S.Africa: Criminal: ‘We want to kill all you White people’
=”VBSCRIPT”%>
From the News Archives of: WWW.AfricanCrisis.Org
Date & Time Posted: 2/6/2007
[Afrikaans] S.Africa: Criminal: ‘We want to kill all you White people’
[Here is a news item from the highly respected Die Beeld newspaper. It is in Afrikaans. This made news headlines yesterday. I will translate a few sentences. The bottom line is that a black thief who robbed Martin Vermeulen shouted at him and said, “We want to kill all you white people” I wonder if any AfricanCrisis readers can help quickly with the translation of this article. Please can you translate it, and then just post the translation on the CONTACT US page? I would appreciate it so that our non-S.African readers can read this item – which is very important. Thanks, Jan] Wittes die teiken, hoor slagoffer Hilda Fourie Ons gaan al julle wit mense doodmaak. Se(179)³ het n rower glo die naweek aan mnr. Martin Vermeulen (28) geskreeu nadat Vermeulen se vriend oomblikke tevore doodgeskiet is. Mnr. Albie Greyling (25) is Vrydag omstreeks 19:30 dood toe hy op sy ma se grasperk in Eldoraigne, Pretoria, bo die linkeroog geskiet is. Greyling, wat in Desember aan me. Sandra Barnard verloof geraak en Vrydag die laaste paaiement op haar ring betaal het, was n finalejaar- paramediese student aan die Universiteit van Johannesburg. Volgens me. Yolanda Barnard, n woordvoerder vir die familie en Barnard se suster, was Greyling Vrydag toevallig by die huis. Hy sou na n braai gaan, maar het sy klere eers by die huis afgelaai. Hy bly in die week in Johannesburg. Sy ma, Susan (60), is omstreeks 19:00 deur drie rowers in haar woonstel oorval. Die rowers het haar agter die kop met n rewolwer geslaan en uit die huis gehardloop met haar selfoon en R700. Dis toe dat die rowers hulle in Martin en Albie vasloop. Hulle het eers n skoot op Martin afgevuur, maar hy kon betyds wegkom. Dis toe dat Albie geskiet is. Martin het agter na die swembad toe gehardloop waar hy deur die rowers vasgekeer is. Hy het vir hulle gese(170)ª hulle kan alles vat, hulle moet hom net uitlos. Die rowers het toe gevlug. Die verdagtes het met die tannie in Afrikaans gepraat, maar wat my die meeste ontstel, is dat hulle vir Martin gese(170)ª het hulle gaan al ons wit mense doodmaak. Die familie wil n trust skep sodat Eldoraigne beveilig kan word, want Albie was net n toevallige slagoffer en n mens gaan nie verniet dood nie, het Barnard gese(170)ª. Volgens insp. Katlego Mogale, polisiewoordvoerder, is geen verdagtes nog aangekeer nie. Greyling laat sy pa, Gert (72), ma en vyf broers, wat almal paramedici is, agter. Hy word Woensdag om 11:00 uit die NG kerk Eldoraigne begrawe. |
|
<%
HitBoxPage(“NewsView_10246_[Afrikaans]_S.Africa:_Criminal:_’We_wan”)
%>