Categories

DIÉ LAND IS ÓNS LAND

WARNING: This is Version 1 of my old archive, so Photos will NOT work and many links will NOT work. But you can find articles by searching on the Titles. There is a lot of information in this archive. Use the SEARCH BAR at the top right. Prior to December 2012; I was a pro-Christian type of Conservative. I was unaware of the mass of Jewish lies in history, especially the lies regarding WW2 and Hitler. So in here you will find pro-Jewish and pro-Israel material. I was definitely WRONG about the Boeremag and Janusz Walus. They were for real.

Original Post Date: 2006-12-05  Posted By: Jan

From the News Archives of: WWW.AfricanCrisis.Org
Date & Time Posted: 12/5/2006
DIe(137)‰ LAND IS e“NS LAND
=”VBSCRIPT”%>

<meta name='keywords' content='DIe(137)‰,LAND,IS,e“NS,LAND,Posted,by,A,L,Lombaard,AndriesLombaard@telkomsanet,,,boerekryger,
Fri,Dec,1,,2006,1125,am,(PST),

DIe(137)‰,LAND,IS,e“NS,LAND

Pamflet,nr,5,,Okt’>
<!–DIe(137)‰,LAND,IS,e“NS,LAND,Posted,by,A,L,Lombaard,AndriesLombaard@telkomsanet,,,boerekryger,
Fri,Dec,1,,2006,1125,am,(PST),

DIe(137)‰,LAND,IS,e“NS,LAND

Pamflet,nr,5,,Okt–>

DIe(137)‰ LAND IS e“NS LAND

From the News Archives of: WWW.AfricanCrisis.Org


Date & Time Posted: 12/5/2006

DIe(137)‰ LAND IS e“NS LAND

Posted by: “A L Lombaard” [email protected] boerekryger
Fri Dec 1, 2006 11:25 am (PST)

DIe(137)‰ LAND IS e“NS LAND

Pamflet nr 5 : Oktober – Desember 2006

Die speerpunt van die aanslag op Afrikanergrond deur die ANC is daarop gerig om Afrikanerboere te oortuig dat hulle hulle grond op ‘n immorele, oneerlike en onregverdige wyse bekom het. Hulle het die swartes in SA se grond gesteel en moet dit nou teruggee, word gese(170)ª, maar

v WAT IS DIE WAARHEID?

Dit is nie moeilik om hierdie vraag te beantwoord nie, want daar is geen volk in die we(170)ªreld wie se geskiedenis so volledig opgeteken is as die van die Afrikanervolk nie. Die feite, soos dit uit die historiese getuienis blyk, is soos volg: Toe die blanke koloniste gedurende die agtiende en negentiende eeu die ou Kaapland binnegetrek het, het slegs rondtrekkende Hottentot- en Boesmanstamme daar gewoon. Hulle is deur die koloniste met vrede gelaat, maar omdat hulle van die koloniste vermoor en ook hulle vee gesteel het, is daar teen hulle opgetree en hulle het die gebied self geleidelik ontruim. Wat Transvaal en Vrystaat betref: Toe die Voortrekkers die gebiede binnegetrek het, was dit feitlik onbewoon. Volgens sommige historici was daar op daardie stadium in die hele Vrystaat en die grootste gedeelte van die huidige Transvaal nie meer as 30 000 nie. En hulle het in grotte en rotsklowe geskuil uit vrees vir die moordbendes van Tsjaka en Silkaats. Die land het oopgele(170)ª. Waar die Voortrekkers wel grond van gevestigde swart stamme bekom het, is daar traktate gesluit, die meeste waarvan vandag nog bestaan.

v ‘n SKULD AAN ONS KINDERS

Afrikaners het niemand se grond gesteel nie en ons skuld dit ook aan niemand nie. Ons voorouers het die grond op ‘n eerlike, regmatige en volkeregtelik-erkende wyse bekom. Hulle was bereid bereid om die hoogste offers daarvoor te bring en ons, as die huidige geslag Afrikaners, mag nie toelaat dat dit in die hande van nie-Afrikaners beland nie. Ons skuld die land net aan ons eie kinders en ons moet dit ongeskonde aan hulle nalaat.

Hoe moet ons dit vermag? Eerstens: Afrikanerboere as ‘n groep moet alle vorme van “grondhervorming” in totaliteit verwerp en weier om verder daaraan deel te neem. Dit moet in duidelike terme aan die ANC gekommunikeer word. Tweedens: Alle onderhandelinge en gesprekke wat landbou-organisasies met die ANC oor die vervreemding van ons grond voer, moet onverwyld gestaak word. Nie een van hulle het ‘n mandaat van Afrikanerboere as ‘n groep ontvang om met die ANC oor die oorgawe van Afrikanergrond te praat nie.

v INDIVIDUELE BETROKKENHEID VAN DEURSLAGGEWENDE BELANG

Die sukses van bogenoemde strategie sal afhang van individuele Afrikanerboere se aktiewe betrokkenheid daarby tot op voetsoolvlak. Op watter wyses kan u as individuele boer by hierdie aksie betrokke raak?

(194)Â(183)· Neem in u hart ‘n besluit dat u onder geen omstandighede u grond aan ‘n vreemde sal verkoop nie. Openbaar die geloof en moed wat Nabot gehad het toe hy aan koning Agab gese(170)ª het: Mag God my daarvoor bewaar dat ek die erfdeel van my vaders aan u sal gee.

(194)Â(183)· Bemagtig uself met kennis om die leuen te ontbloot en op ‘n konkrete en positiewe wyse by die stryd om die behoud van Afrikanergrond betrokke te raak. ‘n Wyse man is sterk en ‘n man van kennis ontwikkel krag. (Spr. 5)

(194)Â(183)· Lig u mede-boere in. U kan dit doen deur in te skakel by die Boere-Afrikaner Grondaksie. Begin dadelik deur hierdie pamflet so wyd moontlik te versprei.

(194)Â(183)· Kry ‘n besluit geneem dat u plaaslike boerevereniging “grondhervorming” ondubbelsinnig en onvoorwaardelik verwerp.

v AS SLEGS 1000 MENSE GEWEET HET

In ‘n sielkundige oorlog, soos die waarin ons tans gewikkel is, is kennis van groot strategiese belang. Na die Russiese revolusie in 1917 het die leier, Wladimir Lenin gese(170)ª: “As slegs 1000 mense geweet het waarmee ons besig was, sou ons nooit kon slaag nie.” As ons Afrikaners in staat is om die leuens oor grondbesit in SA en ook die ANC se ware motiewe met “grondhervorming” te ontbloot, sal hulle magteloos wees en die hele grondaanslag sal totaal in duie stort. In hierdie verband kan ons alle Afrikanerboere aanmoedig om die publikasie, ‘n Geskiedenisoorsig van Grondbesetting en Eiendomsreg in SA, deur Prof RD Coertze, te lees. Hy bring onweerlegbare historiese getuienis van ons reg op ons grond, getuienis waarmee elke boer homself moet bewapen.

Die boekie beslaan (194)Â(177)±35 bladsye en kan by onderstaande adres bestel word teen R30 elk, posgeld en verpakking ingesluit.

******************************************************

Hierdie pamflet word versprei deur die Boere-Afrikaner Grondaksie, ‘n gesamentlike strategie van ‘n aantal Afrikanerbewegings, gerig op die behoud van Boeregrond. In Kaapland word die BGA verteenwoordig deur die Boere-Afrikaner Vryheidsinisiatief. Kontakbesonderhede is soos volg:

Adres Posbus 339, Piketberg, 7320

E-pos [email protected] Webtuiste: vryheidenreg.com

Telefoon Ronnie van der Merwe: 02072 vra vir 2221, Frikkie Strauss: 022- 913 2391, Tienie Dumas: 0533812 vra vir Loxton 1640,

Smof Beetge: 028- 754 3628


<%
HitBoxPage(“NewsView_9637_DIe(137)‰_LAND_IS_e“NS_LAND”)
%>