Categories

[Afrikaans] Dan Roodt’s New Political book

WARNING: This is Version 1 of my old archive, so Photos will NOT work and many links will NOT work. But you can find articles by searching on the Titles. There is a lot of information in this archive. Use the SEARCH BAR at the top right. Prior to December 2012; I was a pro-Christian type of Conservative. I was unaware of the mass of Jewish lies in history, especially the lies regarding WW2 and Hitler. So in here you will find pro-Jewish and pro-Israel material. I was definitely WRONG about the Boeremag and Janusz Walus. They were for real.

Original Post Date: 2006-11-30  Posted By: Jan

From the News Archives of: WWW.AfricanCrisis.Org
Date & Time Posted: 11/30/2006
[Afrikaans] Dan Roodt’s New Political book
=”VBSCRIPT”%>

[Afrikaans] Dan Roodt’s New Political book

From the News Archives of: WWW.AfricanCrisis.Org


Date & Time Posted: 11/30/2006

[Afrikaans] Dan Roodt’s New Political book

[Dan Roodt has brought out a new book in Afrikaans – I assume it is not available in english. It is: AWEREGS – politieke essays. It seems to be political essays of his. I will put the link to it at the bottom. It can be bought from the PRAAG online shop. I’m very impressed with a kick-ass reply that Dan wrote countering that ANC b*tch from the World Bank, whose main claim to fame is that she slept with Steve Biko. I asked one of our readers to translate it for me and I’ll post it. In it, Dan socks it to her in the kisser! Hehehehe. Jan]

AWEREGS bevat van Dan Roodt se mees opspraakwekkende essays soos (158)žPas aan en sterf  waarvoor hy reeds internasionale bekendheid verwerf het.

Elke moontlike onderwerp in die hedendaagse politiek word gedek: Afrikaanse onderwys, regstellende aksie, rassekwotas in sport, grondhervorming, naamsveranderings, die taalstryd, Zimbabwe of wegholmisdaad. In navolging van NP van Wyk Louw, beweeg die skrywer egter ligvoets van die aktuele kwessies na tydlose wyshede met aanhalings uit die we(170)ªreld se groot staatsmanne en filosowe.

Nie net is die boek prikkelend en leesbaar geskryf nie, maar daar word ook praktiese voorstelle gedoen oor hoe ons uit die huidige politieke moeras kan ontsnap deur die stigting van ʼn demokratiese Afrikanerraad, skakeling met die buiteland en paraatheidskursusse teen misdaad.

Selde is daar al sulke konsekwente en snydende kritiek teen die (158)žEuromasochisme van ʼn Amy Biehl of die dekadente oorgawepolitiek van onlangse Afrikanerleiers gelewer. Want, se(170)ª die skrywer: (158)žIn Afrika waar die begrippe (154)šmag™ en (154)škrag™ ʼn sleutelrol speel, word welwillendheid en die bereidheid om ander te dien dikwels as ʼn teken van swakheid gesien Om jouself sterk te maak, jouself te beskerm, en sodoende die respek van ander af te dwing, is ʼn veel gesonder oorlewingsbeginsel as om gedurig die knie te buig of mooi broodjies te bak in die hoop dat die swaard van die ander by jou sal verbygaan.

Source: PRAAG
URL: http://www.praag.org/boek.aweregs.htm/p>


<%
HitBoxPage(“NewsView_9578_[Afrikaans]_Dan_Roodt’s_New_Political_bo”)
%>