WARNING: This is Version 1 of my old archive, so Photos will NOT work and many links will NOT work. But you can find articles by searching on the Titles. There is a lot of information in this archive. Use the SEARCH BAR at the top right. Prior to December 2012; I was a pro-Christian type of Conservative. I was unaware of the mass of Jewish lies in history, especially the lies regarding WW2 and Hitler. So in here you will find pro-Jewish and pro-Israel material. I was definitely WRONG about the Boeremag and Janusz Walus. They were for real.
Original Post Date: 2006-10-23 Posted By: Jan
From the News Archives of: WWW.AfricanCrisis.Org
Date & Time Posted: 10/23/2006
[Afrikaans] Rapport Interview with PW Botha – My Comments
=”VBSCRIPT”%>
<meta name='keywords' content='Afrikaans,Rapport,Interview,with,PW,Botha,,My,Comments,Hi,Jan
I,found,the,interview,that,a,journalist,from,Rapport,had,with,PW,Botha,in,Sundays,Rapport,PW,himself,said,it,was,not,an,interview,,but,only,’>
<!–Afrikaans,Rapport,Interview,with,PW,Botha,,My,Comments,Hi,Jan
I,found,the,interview,that,a,journalist,from,Rapport,had,with,PW,Botha,in,Sundays,Rapport,PW,himself,said,it,was,not,an,interview,,but,only,–>
From the News Archives of: WWW.AfricanCrisis.Org
Date & Time Posted: 10/23/2006
[Afrikaans] Rapport Interview with PW Botha – My Comments
Hi Jan [Thanks very much for finding this Frans – it is much appreciated. I want to draw everyone’s attention to a story I posted on 15th October 2006 on this site about Rapport not printing anything about PW Botha. Now sit back, and read the story carefully, especially the mention of “surprise” and think about what really happened here. Jan] 21/10/2006 17:04 – (SA) Op negentig surf oud-pres. PW Botha. Nie Wilderness se branders nie, nie teen die gladde, skuins hellings van Kaaimanskloof af nie. Nee. Die internet. Van televisie wil die oom nie veel weet nie. Luister wel n bie-tjie radio. Lees nou en dan koerant. Maar meestal lees hy boeke, veral die Bybel. Jy kan hom deur n ring trek. Hy was vroee(171)«r die oggend dorp toe en dra n pak klere met blou kruisbande en n gestreepte das. Ek sukkel steeds om my asem terug te kry. Bietjie windverskrik. Want n kwartier gelede het ek en die fotograaf Sharief Jaffer nog gekorswel kom ons gaan kuier by PW. Ha-ha. Toe vra ons pad by n bergie by die motorhawe, ry tot by die bordjie met die ankertjie waarop staan Die Anker en vat n kans by die lyfwagte. Die versoek, weet almal mos, eindig gewoonlik by hierdie lae houthekkie en drie lyfwagte wat jou vriendelik, dog ferm keer met: Mnr. Botha staan nie onderhoude toe nie. Maar vandag het hy. Die lyfwagte is amper meer uit die veld geslaan as ons. Kierie in die hand wag die oudstaatspresident ons in. Kiertsregop, nes die dae toe die SAW se pelotonne voor hom verbygemarsjeer het. Dis effe skemer in die sitkamer. Wat kom soek julle in die geweste, vra hy heel hartlik. Sy oe(171)« kyk jou ve(161)¡s aan. So helder, so wakker. Compos mentis. Ons het kom inloer om te hoor of dit beter met u gaan ne(161)¡ verlede week se hospitaalbesoek. Nee dit gaan goed, dankie, antwoord hy gesellig. Die oorbly in die hospitaal was maar net om die liggaam n bietjie te laat nasien. Soos hy al die jare sy motors laat nasien het. Die huiskatjie maak naels skerp op die Persiese mat. Hys nuuskierig oor die nuwe gaste, se(170)ª die oudpresident. Eenkant le(170)ª Magnus Malan se boek. Hys juis nou besig daarmee, se(170)ª hy. Dis n goeie boek. Hyt vir Magnus gebel om dit vir hom te se(170)ª. Ek pols hom oor Leopold Scholtz se louerige resensie in Die Burger. Leopold Scholtz is heeltemal te krities, se(170)ª die Groot Krokodil. En voeg effentjies ondeund by: hy, PW, is self al n hele ruk uit guns by Die Burger. Anders as vroee(171)«r jare, toe hy baie e(173)n guns was daar. Ons gaan sit. Ek langs hom. Hy stuur my na die oorkantste stoel toe. Sodat ek jou in die gesig kan kyk! Ek haal my bandmasjientjie uit. Nee, geen onderhoude nie, maan hy. Cliff Saunders sn was die heel laaste. Al is dit nie eens uitgesaai nie. En dit pla hom ook nie, nee. Maar hy gee nie om toe ek vervaard begin notas maak nie. Van we(161)¡tter Retiefs is jy? Paul Roux se Retiefs? Tipies ou oom le(170)ª hy familie vir my uit. Ons vind uit hy was my skoonpa se ousus se vriend gewees. Syt baie op die Bothas se plaas gaan kuier, en hyt baie op die dorp in die Retief-pastorie gaan kuier. My jinne, se(170)ª ek. En hoe lyk die land vir hom vandat hy nie meer regeer nie? Nee, se(170)ª hy, die we(170)ªreld is siek. Siek. Dinge word vernietig. Afgebreek. Persoonlik dink hy n derde we(170)ªreldoorlog is op pad. Sirie(171)«. Iran. Nixon was destyds al reg oor Iran. Daars ook be(161)¡ie wat verkeerd is in hierdie land. Hys bekommerd oor misdaad, oor die kommandostelsel wat afgeskaf is. We(161)¡e(161)¡rom tog? Die plaasmoorde word nie gehanteer nie. Dis skandalig, se(170)ª hy. Hyt nog talle kontakte, en hy moet my reguit se(170)ª, mense is omgekrap. Hier moet orde in die land kom! Hiers n wanregering. Te veel korrupsie, te veel leuens! Skielik flits die PW van die Totale Aanslag voor my verby. Vermanende, streng oe(171)« agter die vierkantige bril. Maar die vinger wat ne(179)³e(186)º swaai, het ondersteuning van nog drie, en die hande is weerloos en vol lewervlekkies. Ons praat dan liewer oor die weer. Hy vertel hoe baie ree(171)«n hulle gehad het. Daar t selfs een keer eendjies op die Groot Krokodil se grasperk geswem. Ek vra hom oor die skuld wat hy nou kry oor Kaaimanspas see toe gly, oor hy glo destyds op die roete aangedring het vanwee(171)« sy verbintenis met Wilderness. Daars le(161)¡nk voor my dae al n pad hier om gewees. Op sy kierie se handvatsel staan uitgekerf: President. Die jong mense van George het dit destyds vir my gegee. Hulle het gese(170)ª dis vir my oudag. Nou ja, dis nou my oudag. Daars van hulle wat nog leef, voeg hy by. Hy skryf sy gesondheid “ hy lyk ble(161)¡kend gesond “ toe aan die feit dat hy jare gelede ophou rook het, goeie eetgewoontes, n glasie witwyn af en toe, soos Paulus voorskryf. En n goeie vrou. Die goeie vrou het ons flussies vrinnelik met n kopknik in die verbygaan gegroet “ mev. Barbara Botha, nou al agt jaar stil aan sy sy ne(161)¡ sy goeie Eerste Vrou, die minsame tannie Elize, in 1997 oorlede is. Op negentig het PW Botha die meeste van sy tydgenote oorleef. e(137)n apartheid, en die Rubicon, en die WVK, en ligte beroerte. Met n lewe van mag agter hom en n vreemde nuwe regering op sy TV lewe hy geanker in die rustige lewe aan die oewer van die strandmeer by Wilderness, tussen swaar houtmeubels en fotos en herinneringe. Daars die gerusstelling van die lyfwagte se kom en gaan. Daars sy ongereelde ekskursies dorp toe in die metaalkleur Mercedes. Maar so byna het die noodlot anders besluit vir Pieter Willem Botha. En vir die Republiek van Suid-Afrika. Dit was doer terug, in 1948, onthou hy in glashelder detail, toe die trein skielik de(161)¡e(161)¡r was, toe hul voertuig ne(161)¡ die botsing nog n ent verder gesleep is, toe sy vriend gesterf het, maar hy met net n gebreekte kakebeen daarvan afgekom het. Kort daarna het hy sy nuwelingstoespraak in die parlement gemaak. Met n goue mondspalk, met genl. Smuts oorkant hom in die opposisiebank. Die het hom gevra: Jong man, wat makeer jou mond. En: Van watter Bothas is jy? Waar staan jou pa? ((152)By dr. Malan) En jy? ((152)Ek ook). Ja, ne(168)¨. Hoe wil PW Botha he(170)ª moet die mense hom onthou? Ek gee nie om wat hulle van my onthou nie. Ek het Suid-Afrika gelei op n pad wat reg was. Orde. Vooruitgang. Tee(171)«spoed ook. Maar die tee(171)«spoed is effektief aangespreek. Is hy spyt oor iets in sy lewe? Iemand het my eendag gevra of ek oordeelsfoute begaan het. Toe vra ek he(179)³m of hy nie oordeelsfoute gemaak het nie. Hy kon my nie antwoord nie. Ons almal maak foute. Niemand is volmaak nie. Die lippe trek ferm. Negentig kon die Groot Krokodil nie tem nie. Daars al be(161)¡ie goed oor hom geskryf, raak hy nou bietjie ongeduldig. Gaan lees die boeke, gaan lees vir Malan as ek oor hom wil weet. Hy se(170)ª me(179)³e(179)³i dinge van my! En nous dit sy beurt vir uitvra, se(170)ª hy. Wat kom maak ons eintlik in die geweste? Ons is op pad Oudtshoorn toe vir n storie oor die Cheetah-flank Kabamba Floors, antwoord ons. O. Het hy die Curriebeker-eindstryd gekyk? Nee. Hy kyk nie meer rugby vandat dit professioneel geword het nie. Vandat dinge ne(161)¡ Dok Craven verander het nie. En dan, skielik, is die gesprek verby. Onthou, word ons vermaan by die deur, hierdie is nie n onderhoud nie. Moenie die geleentheid misbruik nie. Dis net n inloertjie by Die Anker. VERENA Replied: |
|
<%
HitBoxPage(“NewsView_9125_[Afrikaans]_Rapport_Interview_with_PW_Bo”)
%>