Categories

My Indian Co-Worker’s shock: Neighbour murdered – buried in Garden!

WARNING: This is Version 1 of my old archive, so Photos will NOT work and many links will NOT work. But you can find articles by searching on the Titles. There is a lot of information in this archive. Use the SEARCH BAR at the top right. Prior to December 2012; I was a pro-Christian type of Conservative. I was unaware of the mass of Jewish lies in history, especially the lies regarding WW2 and Hitler. So in here you will find pro-Jewish and pro-Israel material. I was definitely WRONG about the Boeremag and Janusz Walus. They were for real.

Original Post Date: 2007-03-08 Time: 00:00:00  Posted By: Jan

[One of my Indian co-workers was gone from work for a day. When he returned, I asked him why. He then pulled out this printed copy of this article and proceeded to tell me that he and his mother live next to this old white woman. He was so shocked by this – because she was murdered by the gardener who worked for her and her body was buried in her own garden!

My Indian co-worker was so stunned by it that he told me he lied to his own mother not to tell her exactly the fate of the old white lady next door because he did not want his mother worrying.

If someone can translate this and re-post it, along with the URL (on the contact us page), I would appreciate it.

The gist of the story is that this old woman in Randpark Ridge Johannesburg went missing and her daughter got worried. They looked for her for two days. Eventually her body was discovered in a grave in her own back yard.

She had trusted her (presumably black) gardener with everything. He is now their suspect.

Many years ago, I vowed to never let a black worker live on my property. In fact, in all the time I’ve lived in S.Africa I’ve never had blacks sleep on my premises. I don’t give them keys – I don’t want them and their friends on my property. Some of my neighbours do it – but I want nothing of that kind. Jan]

Tuinier in arres n(225)á vrou se lyk in vlak graf opgespoor is

'n Tuinier van Randparkrif aan die Wes-Rand is gisteroggend gearresteer nadat sy werkgewer, 'n personeelkonsultant, se lyk Maandagmiddag in 'n vlak graf op haar erf gevind is.

Me. Doreen Liebenberg (58) se dogter, Jaqui (26), het Saterdagmiddag begin bekommerd raak nadat haar ma nie haar telefoon geantwoord het nie. Teen Saterdagaand het Jaqui die Honeydew-polisiekantoor in kennis gestel dat haar ma vermis word. Hulle het na haar ma se huis gegaan, maar het niemand op die perseel gevind nie.

“Hulle (die polisie) het gedink ek is parano(239)ïes en dat my ma dalk net êrens heen is, maar my ma was huisvas en sou nie sommer net uitgaan sonder om vir my te sê nie,” het Jaqui gistermiddag by die huis in Tolbosstraat aan Beeld gesê.

“Sondag het ek al die hospitale waaraan ek kon dink gebel,” het sy gesê. Jaqui woon en werk in Kaapstad.

Maandagoggend het sy opgevlieg Johannesburg toe en teen Maandagmiddag is die polisiehonde en drie vroue speurders na die huis gestuur.

Liebenberg se lyk is in 'n vlak graf tussen die tuinier se slaapkwartier en die erf se muur gevind.

Dit is nie duidelik hoe en waarmee sy vermoor is en of enigiets uit die huis gesteel is nie.

Volgens Jaqui werk die tuinier sedert Oktober vir haar ma en het hy ook op die erf gewoon. Haar ma het hom glo aangestel nadat hy verwys is deur iemand wat saam met haar kerk toe gaan.

“Sy het hom vertrou met alles. Sy het baie weggegaan en hy het na die huis te kyk,” sê Jaqui.

“My ma was 'n sterk vrou. Sy was nooit bang vir enigiets nie, net altyd bekommerd oor my.

“Dis ongelooflik hoe onbewus ek nog van enigiets was Saterdagoggend. Ek het gaan draf en nog gewonder hoe enigiemand in Johannesburg wil bly. Nou wonder ek hoe enigiemand nog in Suid-Afrika wil bly,” sê Jaqui.

Liebenberg word volgende Dinsdag om 11:00 uit die Honeyridge-Baptistekerk in Randpark-rif begrawe.

Kapt. Simphiwe Ndlovu, polisiewoordvoerder, sê die verdagte sal na verwagting Vrydag in die Randburg-landdroshof verskyn. – Alet van Zyl

Source: News24.Com

URL: http://www.news24.com/beeld/suid-afrika/0,,3-…/p>